Ek werk tans by HGG in Somerset Wes en is in die finansiële beplanning rigting en werk op die oomblik onder ń finansiële adviseur. Ek werk al vir hulle vanaf Januarie 2018 en ek het beself dit is nie wat ek wil doen vir die res van my lewe nie. Ek het bietjie met vriende gepraat wat in die vrugte uitvoerbedryf is en dit is ń rigting waarin ek baie belangstel. Ek is bereid om hard te werk, te leer en te doen wat van my verwag sal word om die nodige vaardighede en ondervinding op te bou.  

  • Updated 3 months ago

To contact this candidate email jeanbeukes20@gmail.com

Contact using webmail: Gmail / AOL / Yahoo / Outlook